sam

Friday 5 June 2015

Steve Hofmeyr

Waar in TREURGROND is Van Staden verkeerd gespel?
Solly jnr Vermaak se antwoord was een van die 10 eerstes en korrek: "op die grondeisbrief van die balju".
Solly, stuur asb jou gegewens na info@stevehofmeyr.co.za
*
Treurgrond gaan België toe. En ek vlieg saam vir die premiere. Wie gaan my premiere-toespraak in Flaams help vertaal?
http://stevehofmeyr.co.za/
http://stevehofmeyr.co.za/blog-2/posts/

No comments:

Post a Comment